Beat Cabin fever

As hierdie winter ook voel dat jy nou regtig genoeg screentime gehad het en net bietjie lus is vir uitkom dan is Jean by Klein Roosboom die antwoord.
Op n lekker wintersdag is dit ongelooflik mooi en lekker hier.
Kry n takeaway koffie en gaan stap lekker op die plaas.