As hierdie winter ook voel dat jy nou regtig genoeg screentime gehad het en net bietjie lus is vir uitkom dan is Jean by Klein Roosboom die antwoord. Op n lekker wintersdag is dit ongelooflik mooi en lekker hier. Kry n takeaway koffie en gaan stap lekker op die plaas.